KAREL SMIT
PROKUREUR ATTORNEY
Ontvangs / Reception
(079 882 1176)
Karel
(082 667 8880)
Our Team / Ons Span
Karel Smit
Karel is an Attorney, Notary and Conveyancer of the High Court of South Africa. He is also a trained and registered Mediator. Karel is a general practitioner holding an LL.B degree (UP), LL.M (Tax Law) degree (UNISA), AIPSA Diploma in Insolvency Law and Practice (UP), Certificate in Advanced Trust Law (UP) and a Certificate in Advanced Labour Law (UP). He was previously a part - time lecturer at the Tshwane University of Technology and regularly attends all manner of legal seminars and courses.
Karel is 'n Prokureur, Notaris en Aktebesorger van die Hooggeregshof van Suid - Afrika. Hy is ook 'n opgeleide en geregistreerde Bemiddelaar. Karel is 'n algemene praktisyn met 'n LL.B - graad (UP), LL.M (Belastingreg) - graad (UNISA), AIPSA Diploma in Insolvensiereg - en Praktyk (UP), Sertifikaat in Gevorderde Trustreg (UP) en 'n Sertifikaat in Gevorderde Arbeidsreg (UP). Hy was voorheen 'n deeltydse dosent aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie en woon gereeld verskeie regsverwante seminare en kursusse by.
Jakkie Smit (néé Van Wyk)
Jakkie is an admitted and practicing Attorney of the High Court of South Africa. She holds an LL.B degree (UP) and specialises in Debt Collection and other Civil Litigation.
Jakkie is ‘n toegelate en praktiserende Prokureur van die Hooggeregshof van Suid – Afrika. Sy het ‘n LL.B – graad (UP) en spesialiseer in Skuldinvordering en ander Siviele Litigasie.
Kobus Smit
Kobus is our candidate attorney and currently enrolled for his LL.B degree at UNISA.
Kobus is ons kandidaat – prokureur en studeer tans vir sy LL.B – graad by UNISA.
Elsabé Engels
Elsabé is our collections paralegal and holds an Intec qualification as Paralegal.
Elsabé is ons regsassistent in ons Skuldinvorderingsafdeling en het ‘n Intec – kwalifikasie as regsassistent.
Marie – Louise Swart
Marie – Louise is our conveyancing paralegal holding conveyancing qualifications from the Centre of Conveyancing Practice and Korbitec.
Marie – Louise is ons aktetikster en assistent en het opleiding van die Sentrum vir Aktepraktyk en vanaf Korbitec ontvang.